• Shuffle
    Toggle On
    Toggle Off
  • Alphabetize
    Toggle On
    Toggle Off
  • Front First
    Toggle On
    Toggle Off
  • Both Sides
    Toggle On
    Toggle Off
  • Read
    Toggle On
    Toggle Off
Reading...
Front

Card Range To Study

through

image

Play button

image

Play button

image

Progress

1/43

Click to flip

Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;

Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;

H to show hint;

A reads text to speech;

43 Cards in this Set

  • Front
  • Back

PROKARIOTIESE SEL

Selle sonder selkern bv bakterië

EUKARIOTIESE SEL

Selle met n selkern

DIFFERENSIASIE

Alle selle is nie diesf nie, hulle verskil in grootte, vorm en struktuur om bepaalde funksies te verrig

SPESIALISASIES

Selle raak gespesialiseerd om seker funksies te verrig

PROTOPLASMA

Lewende materiaal in plante en diere

SEL

SELWAND

Slegs by plante


Enigste nie-lewende deel



3 dele:



- Primêre selwand


- Middellamel


- Sekondêre selwand

PRIMÊRE SELWAND

- Kom by alle plantselle voor



- Dun en net buite selmembraan



- Bestaan uit sellulose-vesels en rek soos dit goeie



-Klein opening in selwand = stippel

Middellamel

- Bestaan uit pektien en is buite PSW



- aangr plantselle se SW word deur middellamel geheg

SEKONDÊRE SELWAND

- Ouer plante ontwikkel dit tussen SMB en PSW



- Bestaan uit uit sellulose-vesels en lignien



- Onrekbaar

SITOPLASMA

SPM is vloeibare of jellieagtig



Vloeibare SPM is grondplasma

FUNKIE VAN SITOPLASMA

- Alle metabolisme prosesse vind in dit plaas



- Siklose: sirkulering van stowwe dmv sitoplasma se beweging



- Bergplek vir belangrike stowwe


Bv vetdruppels



- Help sel vorm behou

SELMEMBRAAN

Buitenste dun elasties lewende grens buite SPM

BOU VAN SELMEMBRAAN

Volgens Drywendr Mosaïekmodel:



- 2 fosfolipiedmolekules met proteienmolekules ingebed



- Fosfolipied bestaan uit 2 dele:


1) kop wys na buite en trek H2O aan


2) Stert wys na binne en stoot H2O af



- Nie staties nie



- H20 oplosbare molekules kan nie deur fosfolipied laag nie


(Glukose, aminosure, soute)




- H20 oplosbare molekules kan dus deur die hidrofobiese gaan

Funkie van selmembrane

Dis selektief deurlaatbaar en besluit watse stowwe in en uit gaan

Beweging oor membrane

Die beweging van stowwe in en uit die sel, daars 3:



- Diffusie


- Osmose


- Aktiewe vervoer

DIFFUSIE

Die onwillekeurig vervoer van molekules in gasse vanaf n hoë konsentrasie gebied na n laer konsentrasie gebied, totdat eweredigheid bereik is. (Passiewe vervoer)

OSMOSE

Beweging van watermolekules vanaf n gebied met n hoë🔱 na n gebied met n laer 🔱 deur n selektief deurlatende membraan, tot ewewig bereik is.

AKTIWITEITE VERVOER

Wanneer molekules vanaf n lae konsentrasies na n hoë konsentrasie gaan



Energie dus benodig

SELKERN (NUKLEUS) BOU

- Ronde vorm



- Bestaan uit 4 dele:


1) kernmembraan


2) kernplasma


3) kernliggaampie


4) chromatiennetwerk



KMB: dubbele mebraan wat porie besit en selkern omsluit



KPM: jellie vloeistof wat kern vul



KLP:(Nukleolus) bestaan uit RNA en P



CTN: Wnr mitose plaasvind verdig hulle en vorm chromosome

FUNKIE VAN SELKERN

Beheer selaktiwiteit



Chromosome dra erflikheidseienskappe tot volgende generasie

Mitochondria (Bou)

- Kom in sitoplasma voor



- Het dubbele membraan, buite laag glad, binne laag besit kristas



- Kristas vergroot binne opv waar Ch reaksies plaasvind



- Gevul met matriks



- Matriks besit ribosome en enz, hulle 2 sintetiseer

FUNKSIE VAN MITOCHONDRIA

Selrespirasie vind plaas hier


RIBOSOME (BOU)

- Klein bolvormig struktuur in P en D



- Bestaan uit RNA en P



- Kom voor op ER, in MTCH, CLP,SPM

RIBOSOOM FUNKSIE

Plek waar proteienintese plaasvind



(wnr 51+ aminosure aan mkr bind)

ENDOPLASMATIESE RETIKULUM (ER) BOU

Fyn membraannetwerk in P en D



Aaneenlopende stelsel van kanale



Verbind SMB en KMB



2 Tipes;



1) Growwe ER: besit ribosome opv


2) Gladde ER: besit nie ribosome opv

ER FUNKSIE

Vervoer stowwe van een deel v SPM na ander



Vergroot inwendige selopv

GOLGI-APPARAAT BOU

Bestaan uit stapels, hol, plat, membraansakkies, bekend as sisternum



In P en D



In selle wat afskeidingsfunkie het

FUNKSIE VAN GOLGI-APPARAAT

Help met vervaardiging van afskeidings soos mukus en speeksel



Berei P voor vir vervoer ma ander dele vam sel

PLASTIEDE

Slegs in plante



Daars 3:



1) Chloroplast


2) Chromoplast


3) Leukoplast

CHLOROPLAST (BOU)

- Meestal in fotosinterende dele van plant



- Dubbel membraan



- Stroma vuk CHLP



- Lamella kom voor in stroma



- Lamela vorm stapel (grana)



- Tussen lamelle kom chlorofil voor



- 2 grana word verbind met membraan (intergranum)

FUNKIE VAN CHLOROPLAST

Fotosintese vind hier plaas

CHROMOSPLASE (BOU)

Plastiese wat in geel, orange en rooi blomme blare en vrugte kom



Besit karotenoïede



CHLP verander in CHMP wnr dit ryp word

FUNKIE VAN CHROMOPLAST

Gee geel, oranje en rooi and blomme blare en vrugte

LEUKOPLASTE

Kleurlose plastied wat voedsel in onoplosbare vorm berg

LEUKOPLASTE FUNKSIE

Raak gespesialiseerd om voedsel in vorm van stysel, lipiede of P te berg



Kan in CHLP verander as aan lig blootgestel word

VAKUOLE BOU

- VLSTF gevulde ruimte in SPM



- Omring deur SDM, genoem tonoplast



- Gevul met selsap



- Groot in plantselle



- Klein of afwesig in dierselle

FUNKSIES VAN VAKUOLE

Selsap veroorsaak druk in vakuool, turgordruk, wat stewigheid bied



Bevat die pigment antosianiene wat blou en pers aan vrugte en blomme gee

ANDER TIPE VAKUOLE (ALMAL DIERE)

Saamtrekbare vakuole: regulering van waterbalans in sel



Voedselvakuole: vertering en berginv van voedsel



Blasies: vervoer stowwe vanaf golgi-apparaat na ander dele van sel



Lisosome: -klein vakuole gevul met verteringsensieme


-Speel rol in voedselvertering


SENTROSOOM BOU

- In sitoplasma naby SK in dierselle



- 2 silindervormige strukture genoem sentriole

SENTROSEEM FUNKIESE

Spoelvorming in mitose

PLANTSEL

DIERSEL