• Shuffle
    Toggle On
    Toggle Off
  • Alphabetize
    Toggle On
    Toggle Off
  • Front First
    Toggle On
    Toggle Off
  • Both Sides
    Toggle On
    Toggle Off
  • Read
    Toggle On
    Toggle Off
Reading...
Front

Card Range To Study

through

image

Play button

image

Play button

image

Progress

1/10

Click to flip

Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;

Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;

H to show hint;

A reads text to speech;

10 Cards in this Set

  • Front
  • Back

Soorte nukleïensure

-DNA


-RNA

Waarvoor staan elke nukleïensuur?

DNA - Deoksiribonukleïensuur


RNA - Ribonukleïensuur

Waar kom DNA voor?

-Selkern


-Mitochondria


-Chloroplaste

Wat is die naam van die DNA wat in die mitochondria en chloroplaste voorkom?

Ekstranukleêre DNA

Waaruit bestaan gene?

DNA-segmente

Wat is die funksie van gene?

Dra die kode vir sintese van proteïene

Verduidelik Rosalind Franklin se rol in die ontdekking van die DNA struktuur

Franklin het X-straalfoto's van DNA geneem

Verduidelik Maurice Wilkins se rol in die ontdekking van die DNA-struktuur

Wilkins het n DNA-foto aan Watson en Crick gewys

Verduidelik James Watson en Francis Crick se rol in die ontdekking van die DNA-struktuur

Watson en Crick het die dubbele heliksstruktuur van DNA geformuleer deur van n 3D-model gebruik te maak

Hoe is Watson, Crick en Wilkins vir hulle navorsing vergoed?

Hulle het in 1962 die Nobelprys vir fisiologie/medisyne ontvang