• Shuffle
    Toggle On
    Toggle Off
  • Alphabetize
    Toggle On
    Toggle Off
  • Front First
    Toggle On
    Toggle Off
  • Both Sides
    Toggle On
    Toggle Off
  • Read
    Toggle On
    Toggle Off
Reading...
Front

Card Range To Study

through

image

Play button

image

Play button

image

Progress

1/46

Click to flip

Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;

Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;

H to show hint;

A reads text to speech;

46 Cards in this Set

  • Front
  • Back
  • 3rd side (hint)

Plantkundige

'n Persoon wat plante bestudeer

Binomiale stelsel

Benoemingstelsel waar elke organisme 2 name gegee word, n genus- en spesienaam

Benoemingstelsel

Een groep plante wat nie vaskulêre weefsel het nie

Briofiete

Trageofiete

Teenwoordigheid van trageïede in vaskulêre vaatweefsel

'n Unieke kenmerk van plante se generasies

Hulle ondergaan 'n afwisseling van generasies tydens hulle lewensiklus


( Dit beteken dat 'n aseksuele generasie deur 'n seksuele generasie opgevolg word )

Meiose (3 punte)

'n Spesiale soort seldeling.


Die aantal chromosome in die sel word halveer


Is belangrik vir seksuele voortplanting

Sporofiet

Die spoorproduserende, aseksuêle generasie van 'n plant se lewensiklus

Verskil tussen diploied (2n) en haploïed (n)

Diploïed het twee pare chromosome en haploïed het slegs een stel chromosome

Gametofiet

Die seksuele generasie van n plant se lewensiklus, waartydens gamete vervaardig word

Tydens voortplanting

Algemene eienskappe van plante

🌳vaatweefsel/ nie


🌳wortels/ blare


🌳sade/ spore


🌳 vrugte/ nie


🌳onafhankik/ afhanklik van water vir voortplanting

V. Vir


W. Wie


S. Sal


V. Vrede


W. Wen

Briofiete (mosse) Algemene beskrywing

* Nie- vaskulêr (absorbeer water direk uit lug en grond)


* Water beweeg d.m.v osmose van sel tot sel


* Kan net in vogtige omgewings groei


* Dominante gametofietgenerasie


* Kan fotosinteer


NV


O


V


G


F

Kenmerke van Briofiete (Mosse)

💧geen vaskulêre weefsel


💧selle is haploïed


💧bly baie kort/ laag (geen vaskulêre weefsel)


💧TALLUSPLANT - geen wortels, stingels of blare


💧Risoïde anker plant


💧geen kutikula


💧hele plantoppervlak kan water absorbeer/ verloor


💧HOMOSPORIES - produseer slegs een soort spoor


💧geen vrugte/ saad


Tallus

'n plantliggaam wat nie in 'n stam en blare verdeel word nie, en nie ware wortels en 'n vaskulêre stelsel het nie

Risoïde

Wortelagtige struktuur wat op mosse, varings en sommige alge voorkom

Substraat

Die oppervlak of materiaal waarop 'n organisme leef

Sporangium

'n Struktuur (kapsule) wat spore produseer

Homospories

Produseer slegs een soort spoor

Ekologiese belange van mosse

💧Pionierplant - groei eerste nuwe area, maak grond voedingryk ander plante


💧Plantsuksessie


💧vang stof/ organiese materiaal vas, organiese materiaal verrot, produseer sure, sure breek rots af tot grondpartikels, sade van groot bome val op mosmat en ontkiem


💧Bind grond en voorkom erosie


💧Grond ryker aan organiese stowwe


💧Ekonomiese waarde - bron van veen


Briofiete Habitat

Klam, skaduryke plekke

Pteridofiete (Varings)

Klam, skaduryke plekke

Pteridofiete ( Varings )

🌿 sporofietgenerasie dominant


🌿 Water nodig vir voortplanting


🌿 plant voor d.m.v spore


🌿 geen sade of blomme of vrugte


🌿 het vaskulêre weefsel


🌿 het ware blare ondersteun deur bloeias


🌿 Het kutikula


🌿 bywortels anker plant en absorbeer water


🌿 homospories


S


W


S


V


B


K


B


H

Belangrikheid van pteridofiete

🌿Ekologies - rol in plantopvolging (vervsng mosse)


🌿Esteties - tuine, blomrangskikings


🌿Medisinaal - vratvarings as tee keer hoesbuie


- blaarsap as enema (inspuiting van rektum absesse)


🌿Ekonomies - tropiese boomvaring as boumateriaal

E


E


M


E

Lignien

Harde stof wat plante versterk en ondersteun


Deel van sekondêre verdikking

Gimnosperme (Saadplante)

🌰Produseer naakte sade (nie omring deur vrug)


🌰 Spermatofiete - produseer saad


🌰 Landplante, bennodig nie water vir bevrugting


🌰 Dominante sporofietgenerasie


🌰 Het vaskulêre weefsel bestaan uit floeem en hoofsaaklik tragïede


🌰 Blare kom voor in vorm van naalde, het kutikula


🌰 Wortelnetwerk groot en diep


🌰 Sade/ spore word in keëls geproduseer ( Heterospories)


🌰 Windbestuiwing

Spermatofiete

Saadplante - gimnosperme en angiosperme

Heterospories

Om twee verskillende soorte spore te vervaardig (klein mikrospoor en groot megaspoor)

Angiosperme (Blomplante)

🌺 dominante sporofietgenerasie


🌺 diploïed


🌺 verskaf voedsel (vrugte)


🌺 verdeel in monokotiele en dikotiele plante (1/2 saadlobbig)


🌺 goed ontwikkelde vaskulêre weefsel


🌺 penwortels, blare sittend


🌺 heterospories


🌺 sade omring deur saadhuid

Saadlobbe

Saadblare wat voedsel vir die ontwikkelende embrio's verskaf

Saadhuid

Harde buitendste beskermde laag van saad

Verskil tussen eensaadlobbige en tweesaadlobbige plante

Vergelyk Gimnosperme en Angiosperme in tabel

Maniere van aseksuele voortplanting

🌱 Steggies


🌱 Sywaartse lote (ranke)


🌱 Knolle of bolle

Voordele van aseksuele voortplanting

✔ Dit is vinnig en getalle kan vinnig toeneem


- geen beperkte blomtyd


- geen bestuiwing nodig


- hoef nie wag sade ontkiem


✔ Baie doeltreffend ( Nageslag byna altyd gewaarborg )


Slegs een plant nodig, nie nodig maat vind


✔ Goeie genetiese einenskappe gaan nie in nageslag verlore

Nadele van aseksuele voortplanting

❌Nakomelinge geneties identies aan ouerplant


_ Siektes en ongunstigde kenmerke oorgedra


_ Genetiese variasie beperk


❌Dikwels naby aan ouerplant geleë en mededinging vir hulpbronne kan plaasvind

Voordele van seksuele voortplanting

✔Maak genetiese variasie moontlik (Noodsaaklik langtermyn voortbestaan. van spesie, pas aan by omgewing en toestande)


✔Laat parasiete of siektes wat ouers het agter


✔Genetiese variasie kan lei tot ontwikkeling van nuwe spesies

Nadele van seksuele voortplanting

❌Slegs helfte van bevolking (vroulike) kan voortplant


❌Moet altyd maat vind, afhanklik van diere/ wind/ water oordrag van gamete


❌Geen waarborg goeie kenmerke in nageslag behoue bly


❌Neem langer om te vermeerder (tydsame, seisoenale proses)

Verskil tussen bestuiwing en bevrugting

Bestuiwing: Die oordrag van ryp styfmeel tot die stempel van blomme


Bevrugting: Die versmelting van 'n manlike en vroulike gameet

Windbestuifde blomme

🍃Styfmeel glad en lig, maklik in lugstrome dryf


🍃Stuifmeel droog, nie saamkoek, vrylik dryf


🍃Helmknoppe groot, groot hoeveelhede stuifmeel produseer


🍃Papieragtige skutblare help stuifmeel opvang en in rigting van stempel stuur


🍃Blomme klein, geen landingsplek nodig vir bestuiwers


🍃Stempel taai en veeragtig om stuifmeel op te vang


🍃Blomme vaal en onopvallend

Insekbestuifde Blomme

🐝Ligte blomblare (Wit, geel, blou) lok insekte


🐝Nektar/ stuifmeel word as voedselbeloning geproduseer


🐝Blom moet geskikte landingsplek vir bestuiwer hê


🐝Stel geur in lig vry


🐝Stuifmeel taai sodat aan insek se liggaam vasklou


🐝Taai stempels laat stuifmeel van insek na stempel toe oorgedra word

Voëlbestuifde blomme

🐦 Geneig om rooi en buisvormig te wees


🐦 Saadknoppe dikwels ekstra beskerming teen skade van voël se bek


🐦 Groot hoeveelhede nektar word geproduseer


🐦 Plante het verskillende maniere ontwikkel om hul teen nektarrowers te beskerm

Struktuur van 'n saad

Testa (saadhuid) harde omhulsel wat onvolwasse plant (embrio) bedek en beskerm teen uitdroging en meganiese skade



Saadlob (kosvoorraad) voorraad triploïede endospermweefsel wat tydelike voedselbron vir ontwikkeling van onvolwasse plante (embrio's) bied wanneer sade ontkiem



Embrio (onvolwasse plant) onvolwasse plant wat uit sigoot ontwikkel en 'n nuwe plant sal word sodra die saad ontkiem het