• Shuffle
    Toggle On
    Toggle Off
  • Alphabetize
    Toggle On
    Toggle Off
  • Front First
    Toggle On
    Toggle Off
  • Both Sides
    Toggle On
    Toggle Off
  • Read
    Toggle On
    Toggle Off
Reading...
Front

Card Range To Study

through

image

Play button

image

Play button

image

Progress

1/12

Click to flip

Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;

Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;

H to show hint;

A reads text to speech;

12 Cards in this Set

  • Front
  • Back

Soort netwerke

HAN


PAN


LAN


internet


Intranet

Basiese komponte van n netwerk

Hardeware


Kommunikasie


Netwerk sagteware

Netwerk Koppelvlak beheerder

Switch :


NIC Koppel toestelle via kabels aan netwerk


Koordlose aanpasser en NIC in toestel ingebou

Voordele van Wan bo n LAN

Makliker om te installeer


Makliker en meer prakties tussen geboue


Makliker om rekenaar by te voeg


Minder kabels


Voeg mobiliteit by

Data oordrag spoed

Die spoed waarteen data oordra word dmv media gebruik

Netwerk sagteware

Beheer al die kommunikasie en sekuriteit in n netwerk.

Voordele van LAN

Lêers wat op sentrale rekenaar gestoor is, kan deur ander in netwerk verkry word


Lêers kan tussen rekenaar oor gedra word


Gebruikers deel hardeware, sagteware en internet konneksie


Sekuriteit in netwerk kan beheer word


Maklik om sagteware op datum te hou


Nadele van LAN

Duur om te installeer netwerk sekuriteit moet gehandhaaf word


As lêer bediener foutief is, het niemand toegang tot lêers nie


Netwerk administrateur benodig netwerk om te bestuur

Basiese netwerk sekuriteit

Reels wat die sekuriteit van n netwerk verseker deur ongemagtigde toegang na en misbruik van internet te voorkom

Kies n wagwoord

Meer as 8 karakter


Spesiale karakters


Hoof en klein letters


Syfers, leestekens


Verander elke 2 maande


Moenie iets raaibaar gebruik nie

Wat moet in n AUP in gesluit wees

Basiese netiket reels


Beperkings tot watter webwerf besoek mag word


Beperkings tot hoeveel data vanaf internet af gelaai mag word


Beperkings op installeering van harde en sagteware


Gevolge van oortreding van AUP regulasies

AUP

Acceptable use policy