• Shuffle
    Toggle On
    Toggle Off
  • Alphabetize
    Toggle On
    Toggle Off
  • Front First
    Toggle On
    Toggle Off
  • Both Sides
    Toggle On
    Toggle Off
  • Read
    Toggle On
    Toggle Off
Reading...
Front

Card Range To Study

through

image

Play button

image

Play button

image

Progress

1/10

Click to flip

Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;

Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;

H to show hint;

A reads text to speech;

10 Cards in this Set

  • Front
  • Back

Wat is waardes?

n mens se persoonlike oortuigings van wat belangrik is in die lewe wat jou lei tot die besluitnemingsproses

Portuurgroep?

Mense vd selfde ouderdom

Media

Massa kommunikasie met mense bv. televisie, koerante & tydskrifte

Gevolge

Die uitkoms van jou gedrag

Sedes

'n stelsel van oortuigings wat geleer word om te besluit wat goed of sleg is

Invloede

Dinge wat 'n uitwerking op jou karakter of gedrag het

Sosiale omgewing

Kultuur waarin 'n individu woon en die mense met wie hulle interaksie het

Groepsdruk

Invloed van lede van 'n mens se portuurgroep

Besluitneming van EOLTV-metode

Erken probleem, Onderrig jouself oor opsies, Luister na raad en Leer uit ervaring, Tree op volgens prioriteite, Verwag onverwagte

Selfgeldend

Doelgerig in wat jy glo en respekvol optree