• Shuffle
    Toggle On
    Toggle Off
  • Alphabetize
    Toggle On
    Toggle Off
  • Front First
    Toggle On
    Toggle Off
  • Both Sides
    Toggle On
    Toggle Off
  • Read
    Toggle On
    Toggle Off
Reading...
Front

Card Range To Study

through

image

Play button

image

Play button

image

Progress

1/34

Click to flip

Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;

Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;

H to show hint;

A reads text to speech;

34 Cards in this Set

  • Front
  • Back

Hoe werk mens Gelykvormigheid uit?

Gelykvormigheid word bepaal deur die hoeke of sye gelyk aan mekaar te bewys.

Hoe werk mens Kongruentsie uit.

SSS


SHS


SHH


SS90

Ewewydige lyne word gegee?

Verwisselende hoeke


Ooreenkomstige hoeke


Ko-binnehoeke is sup

Middelpunt word gegee?

Radiusse is gelyk.


Sommige driehoeke is dus gelykbenig.


Mid.pt=2 ×Omtrekshoek

Middellyn word gegee?

Hoek in halwe sirkel word 90 grade.

Koordevierhoek word gegee

Buitehoek = teenoorstaande binnehoeke.


Teenoorstaande binne hoeke is sup.


Omtrekshoeke onderspan deur dieselfde koord is gelyk.


Raaklyn word gegee

Raaklyn is loodreg op radius.


Hoeke tussen raaklyn en koord = teenoorstaande sirkelsegment.


Raaklyn vanuit n punt van n sirkel is gelyk.


As twee lyne ewewydig bewys moet word?

Verwisselende hoekeOoreenkomstige hoekeKo-binnehoeke is sup

As n vierhoek n koordevierhoek bewys moet word?

As twee sye van n driehoek gelyk bewys moet word?

Hoeke teenoor gelyke sye

As twee sye van twee verskillende driehoeke gelyk bewys moet word?

Probeer om die driehoek kongruent te bewys.

Om n lyn n raaklyn aan n sirkel te bewys.

Bewys: Die lyn loodreg op radius of die hoek tussen die lyn en koord gelyk aan die hoek wat deur die koord onderspan word.

Wat is die bewering se rede?

Gelykvormige driehoeke se sye is ewewydig.

Parallelogram eienskappe

Reghoek se eienskappe?

1. Al die eienskappe van n parm plus hoeklyne is ewe lank en alle binnehoeke is gelyk aan 90 grade elk.

Ruit se eienskappe

Vierkant eienskappe

Vlieër se eienskappe

Trapesium eienskappe

Een paar teenoorstaande sye is ewewydig

Hoe om te bewys dat n vierhoek n parallelogram is?

Hoe om te bewys dat n parallelogram n ruit is?

Driehoek tussen ewewydige lyne

Middelpuntstelling?

Omgekeerde Middelpuntstelling

Gelyke koorde onderspan gelyke hoeke by die omtrek van die sirkel.


(Gelyke koorde; gelyke hoeke)

Gelyke koorde onderspan gelyke hoeke by die mid.pt van die sirkel.


( Gelyke koorde; gelyke hoeke)


Gelyke koorde van gelyke sirkels onderspan gelyke hoeke by die omtrek.


( Gelyke sirkels; gelyke koorde; gelyke hoeke?)

Maniere om te bewys dat n vierhoek n k4H is?

As n loodlyn uit 90 grade hoek n driehoek verdeel in twee gelykevormige driehoeke dan lyk dit so.

Die middelloodlyne van die sye van n driehoek gaan deur dieselfde punt. (Mid loodlyne van die sye van n driehoek)

Die halveerlyne van die hoeke van n driehoek sny in een punt. (Halveerlyne van hoeke van n driehoek)