• Shuffle
    Toggle On
    Toggle Off
  • Alphabetize
    Toggle On
    Toggle Off
  • Front First
    Toggle On
    Toggle Off
  • Both Sides
    Toggle On
    Toggle Off
  • Read
    Toggle On
    Toggle Off
Reading...
Front

Card Range To Study

through

image

Play button

image

Play button

image

Progress

1/27

Click to flip

Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;

Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;

H to show hint;

A reads text to speech;

27 Cards in this Set

  • Front
  • Back
  • 3rd side (hint)

2 Kragte

Dinamies: Beweeg


Staties: Stil

Tipes Laste

Eweredig: Eweredig orals


Oneweredig: Onewe verspreid

Noem 3 soorte kragte en hul uitwerkings

1. Rekkrag: Neig om dele te strek


2. Kompressiekrag: Neig om dele saam te pers


3. Wringkrag: Neig om dele te draai

Statiese krag

'n Krag w nie beweeg wanneer dit op n struktuur inwerk nie

Dinamiese krag

'n Bewegende krag wat op 'n stilstaandende voorwerp uitwerk

Laste

Verwys na die stilstaande vertikale krag wat op n struktuur in werk

Waarna verwys dit?

Las verpsreiding

Eweredeig of oneweredig

Wat veroorsaak 'n las op 'n struktuur

Dit veroorsaak dat die struktuur buig d,m.v. spannings- en kompressiekrag

Deursnit van balke

Die deursnit beïnvloed die weerstand

Liggewig strukture =?

Dit word dan gemaak uit lae digtheid materiale

Van wat is dit gemaak

Harde materiale

Weerstaan buiging terwyl buigsame materiale buig sonder om te knak

Roes: Oorsake

Vog en lug

Roes: Versnelling

Suur


Soutwater

Roes: Voorkoming

Verf


Galvanisering


Vervanging van yster deur roesvrye materiale

Tegnologie

Tegnologie is die ingeligte, etiese, verantwoordelik gebruik van kennis, vaardighede en hulpbronne om aan behoeftes en begeertes en om probleme raak te sien en op te los duer produkte, prossesse en stelsels te ondersoek, ontwerp, ontwikkel en te evalueer.

Tegnologiese proses

1. Ondersoek


2. Ontwerp


3. Vervaardig


4. Evalueer

Pneumatiese stelsels

Gebruik saamgepersde gas om krag oor te dra

Hidrouliese stelsels

Gebruik vloeistof om krag oor te dra

Pascal se beginsel

Verdering in druk op enige punt van die vloeistof word onveranderd oorgedra na die ander punte

Inset en uitset reëls

Minder afstand in uitsetsilinder= Meer uitsetkrag


Meer afstand in uitsetsilinder= Minder uitsetkrag

Hidrouliese domkrag

Lig ladings d.m.v. 'n reeks pompaksies wat 'n reservoir en kleppe gebruik

Saamgepersde lug

Lug waarop druk uitgeoefen word sodat lugmolekules naby aan mekaar is

Pneumatika

Oordrag van krag deur saamgepersde gas

Hidroulika

Oordrag van krag d.m.v. vloeistof

Eienskappe van Pneumatika

1. word deur gas oorgedra


2. Krag wat op een suier uitgeoefen word , word deur gas oorgedra na ander suier


3. Krag pers gas saam voor dit oorgedra word


4. Rigting verander deur gebuigde pyp te vulk met saamgepersde lug

Eienskappe van Hidroulika

1. Krag word oorgedra deur vloeistof


2. Krag wat op een suier uitgeoefen word, word deur vloeistof oorgedra na ander suier


3. Krag word regstreeks nander suier oorgedra


4. Rigting verander as pype gevul ia met vloeistof wat gebruik is.


Stelseldiagramme

Ons ontleed 'n meganiese stelsel deur drie aspekte:


1. Inset


2. Proses


3. Uitset