Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;
Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;
H to show hint;
A reads text to speech;
7 Cards in this Set
- Front
- Back
Besluitnemings proses Stap 1 |
Identifiseer doelwitte -spesifiseer doelwitte van org -ekonomiese teorie, maks aandeelhouersbelang -ander teorie, voeldoende wins liewer as maks wins -verskillende groepe moet tevrede gestel word bv werknemers en klante |
|
Stap 2 |
Soek na alternatiewe optredes -soek reeks optredes om doelwitte te bereik -soektog sal verkryging van inligting rakende toekomstige geleenthede en omgewings insluit |
|
Stap 3 |
Versamel inligting oor die alternatiewe -bepaal die potensiele groeikoers van elke alternatief -veramel inligting buite die besluitnemer se beheer -strategies vs operasioneel |
|
Stap 4 |
Kies die mees geskikte opsie -kies die opsie wat die besigheid se doelwitte die beste bevredig -rangskik die alternatiewe vanaf hoogste na laagte in terme van doelwit bevrediging |
|
Stap 5 |
Implementeer die besluit -wanneer opsie gekies is moet dit geimplimenteer word as deel van begrotingsproses -verskillende begrotings -alle begrotings word saamgevoeg in meesterbegroting |
|
Stap 6 |
Vergelyk werklike en beplande resultate -meet, doen verslag en korrigeee -monitor prestasie:rekenmeester lewer prestasie verslae -prestasie verslae verskaf terugvoering deur werklike en beplande resultate te vergelyk |
|
Stap 7 |
Reageer op afwykings -lig akt uit wat afwyk van planne - korrektiewe stappe moet geneem word -planne moet hersien word -alternatiewe opsies moet oorweeg word indien planne nie meer haalbaar is nie |