• Shuffle
    Toggle On
    Toggle Off
  • Alphabetize
    Toggle On
    Toggle Off
  • Front First
    Toggle On
    Toggle Off
  • Both Sides
    Toggle On
    Toggle Off
  • Read
    Toggle On
    Toggle Off
Reading...
Front

Card Range To Study

through

image

Play button

image

Play button

image

Progress

1/7

Click to flip

Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;

Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;

H to show hint;

A reads text to speech;

7 Cards in this Set

  • Front
  • Back

"Moeilike Malie" is altyd kwaad,kwaad,kwaad" Maak ’n lysie van die woorde en dade wat aandui dat Malie kwaad is


("Difficult Malie" is always angry, angry, angry "Make a list of the words and deeds that indicate that Malie is angry)


(3)

*Sy raas oor die snye koek


*Sy "kwaai"


*Sy storm Lien verby


Hoekom sê Malie net "oeps" Wanneer die skinkbord val


(Why does Malie just say "oops" when the tray falls

Sy wil vriendelik lyk voor die klante)

Lien dink haar ma "moet geel van die werk af gekom het" Wat beteken geel hier?


(Lien thinks her mother "must have come yellow from work" What does yellow mean here?)

Dronk

Hoe verskil die predikant van die stereotipe dominee?


(How does the priest differ from the stereotypical priest?)


(3)

*Hy het `n swart pak en stemmige haarstyl


*te jonk en cool *met ’n gejelde kuif, denim en T-hemp

Wat is die betekenis verskil tussen "koffie" en ’n "koffietjie" soos die predikant dit gebruik?


(What is the meaning of the difference between "coffee" and a "coffee" as used by the priest?)

Hy bedoel 'n kort kuiertjie

Verduidelik waarom Lien "soos 'n vyfde wiel aan die wa" voel


(Explain why Lien feels "like a fifth wheel on the wagon")

Die predikant en Braam gesels lekker en sy voel uitgesluit

Hoekom dink Line die predikant is "te lig in die broek"?


(Why does Line think the priest is "too light in the pants"?)

Hy is te jonk en haar probleme te groot. Hy kort meer ervaring (experience).