• Shuffle
    Toggle On
    Toggle Off
  • Alphabetize
    Toggle On
    Toggle Off
  • Front First
    Toggle On
    Toggle Off
  • Both Sides
    Toggle On
    Toggle Off
  • Read
    Toggle On
    Toggle Off
Reading...
Front

Card Range To Study

through

image

Play button

image

Play button

image

Progress

1/18

Click to flip

Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;

Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;

H to show hint;

A reads text to speech;

18 Cards in this Set

  • Front
  • Back

Kefalisasie

N ontwikkelingsneiging in die diereryk tot sentralisasie van neural en sensoriese organe in die kop van die liggaam

Kiemlaag

N laag wat tydens embrionale onwikkeling uit verskillende soorte Selle geproduseer word

Mesoderm

Die middel laag van Selle in triploblastiese diere

Gespesialiseerd

Het n struktuur met n spesifiek funksie

Dilpoblasties

Beskryf diere wat uit twee kiemlae bestaan

Triploblasties

Beskryf diere wat uit drie kiemlae bestaan

Mesoglea

N middel laag van n jellieagtige stof wat in diploblastiese diere voorkom

Heterotroof

Organisms wat voeding verkry deur die ingestie en afbreking van organiese materiaal

Seloom

N liggaamsholte wat deur n spleet in die mesodern gevorm word

Acoelomaat

Sonder n liggaamsholte

Coelomaat

Met n liggaamsholte wat in die mesoderm gevorm word

Hemoseel

N holte wat met bloed gevul word dikwels teenwoordig in ongewerweldes

Oskulum

N mondagtige opening in sponser waardeur water en af al beweeg

Hidrostatiese skelet

n holte wat onder druk is en met vloeistof gevul is

Rugkoord

N staaf Selle langs die rugkant van n chordaat se embrios

Protostome

Organisms waarvan die mond eerste tydens die embrionale false ontwikkel

Deutorostome

Organsimes waarvan die anus eerste tydens die embriofase ontwikkel

Spiermaag

N gespesialiseerde maag gemaak uit sterk spierweefsel om met Verte ring te help