• Shuffle
    Toggle On
    Toggle Off
  • Alphabetize
    Toggle On
    Toggle Off
  • Front First
    Toggle On
    Toggle Off
  • Both Sides
    Toggle On
    Toggle Off
  • Read
    Toggle On
    Toggle Off
Reading...
Front

Card Range To Study

through

image

Play button

image

Play button

image

Progress

1/7

Click to flip

Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;

Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;

H to show hint;

A reads text to speech;

7 Cards in this Set

  • Front
  • Back

Maslow se behoefte hierargie.

Agtergrond


-Hy het 'n mens- georienteerde benadering gehad.


-Hy was eers 'n ondersteuner van behaviourisme.


-Glo mense het baie potensiaal om suksesvol te wees.


-Noem sulke mense self- aktualiseerders.


-Basiese benodighede, waardes, doelwitte en planne speel alles 'n rol in sukses.


-Glo mense is goed en waardig- Maslow is die vader van die humanistiese beweging.


-Gesonde funksionering van sy teorie.


Basiese beginsels


-Individu as menswaaardig


-Die bewuste prosesse van die mens


-Mens as aktiewe wese


-Klem op psigologiese welsyn


-Die mens as geintegreerde wese

Die siening van die mens.

-Mense funksioneer as 'n geintegreerde eenheid.


-Mense neig na self- aktualisering, hierdie neiging is die motief wat alle gedrag onderle.


-Persoon se doelwitte is om uit te vind wat sy potensiaal is.


-Gedrag word verklaar dmv behoeftebevrediging.


-Mense het sekere behoeftes wat hierargies gerangskik is.


-Bogenoemde behoeftes moet voor self- aktualisasie tevrede gestel word


-Mense maak baie staat op die omgewing om die behoeftes tevrede te stel


-Maslow se siening is holisties, die persoon is 'n geintegreerde eenheid en moet as geheel bestudeer word.

Struktuur van die persoonlikheid.

-Menslike funksionering kan gedeeltelik verduidelik word deur die hierargie van behoeftes.

Dinamika van persoonlikheid.

*Hierargie van behoeftes


-Fisiologies


-Sekuriteit


-Affiliasie


-Self- esteem


-Self aktualisasie


*Wanneer 'n spesifieke behoefte bevredig word, word die volgende behoefte dominant


*Die behoefte is 'n driehoek van bo na onder

Fisiologiese behoeftes.

-Het te maak met oorlewing


-Honger, dors, slaap, aktiwiteit...


-Mees basiese behoeftes en as dit nie konstant tevrede gestel word nie sal dit dominant bly


-Persoon se hele lewe draai om die doelwit om hierdie dominante behoefte tevrede te stel

Veiligheid.

-Wanneer fisiologiese behoefte tevrede gestel is sal persoon aan veilighied en beskerming dink.


-Sigbaar is jong kinders.


-Self volwasssenes het 'n behoefte aan struktuur en roetine wat veiligheid skep.

Affiliasie.

-Behoefte om iewers in te pas.


-Om aan iemand te behoort.


-Egskeiding dui dat liefdes behoeftes nie aan voldoen was nie


-Jeug groepe vorm agv die behoefte om aan 'n groep te behoort en teen 'n algemene vyand te veg.


-Psigoloë sien onvoldoende behoeftes as die wortel van psigopatologie.