• Shuffle
    Toggle On
    Toggle Off
  • Alphabetize
    Toggle On
    Toggle Off
  • Front First
    Toggle On
    Toggle Off
  • Both Sides
    Toggle On
    Toggle Off
  • Read
    Toggle On
    Toggle Off
Reading...
Front

Card Range To Study

through

image

Play button

image

Play button

image

Progress

1/42

Click to flip

Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;

Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;

H to show hint;

A reads text to speech;

42 Cards in this Set

  • Front
  • Back

dumela

goeiemôre, goeiedag, goeiemiddag (enkelvoud)

dumelang

goeiemôre, goeiedag, goeiemiddag (meervoud)

o kae?

hoe gaan dit? (enkelvoud)

o a phela?

is jy wel? (EV) (are you alright)

le kae?

hoe gaan dit? (MV)

le a phela?

is jy wel? (MV) (are you alright)

ke a o dumedisa

ek groet jou (EV)(I am greeting u)

ke a le dumedisa

ek groet julle (MV)(I am greeting u)

re a le dumedisa

ons groet julle

ke nako mang?

hoe laat is dit?

ke hokae moo?

watter plek is hierdie?

ke kopa dijo

ek vra kos

ke nyorilwe

ek is dors

ke batla tekesi

ek wil 'n taxi hê

ke a kula

ek is siek

ke lahlehile

ek het verdwaal

mapolesa a kae?

waar is die polisie?

tjhelete ya ka e fedile.

my geld is klaar

diaparo tsa ka di tabohile

my klere is geskeur

koloi ena ha e tsamae

hierdie kar beweeg nie

ke rata batho

ek hou van mense

ha ke rate dintwa

ek hou nie van bakleiery nie

bana ba bapala seterateng

die kinders speel in die straat

ntja e a bohola

'n hond blaf

nonyana e a fofa

'n voel vlieg

lerole le lengata

daar is baie stof

ntlo e kgolo

'n groot huis

ho a bata

dit is koud

ho phodile

dit is koel

ho a tjhesa

dit is baie warm

ho futhumetse

dit is warm

jwang bo botala

die gras is groen

maru a thibile

dit is bewolk

ke bua le wena

ek praat met jou

ke a o rata

ek is lief vir jou

ha ke o rate

ek hou nie van jou nie

pere e a raha

'n perd skop

kgomo e a fula

'n koei wei

Modimo o lerato

God is liefde

ke o bone moketeng

ek het jou by 'n funksie gesien

ke lenyalo

dit is 'n bruilof

ke lefu

dit is 'n begrafnis of dood