• Shuffle
    Toggle On
    Toggle Off
  • Alphabetize
    Toggle On
    Toggle Off
  • Front First
    Toggle On
    Toggle Off
  • Both Sides
    Toggle On
    Toggle Off
  • Read
    Toggle On
    Toggle Off
Reading...
Front

Card Range To Study

through

image

Play button

image

Play button

image

Progress

1/10

Click to flip

Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;

Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;

H to show hint;

A reads text to speech;

10 Cards in this Set

  • Front
  • Back

Digvorm

Dit is ñ allergorie-Ñ metafoor wat deur die hele gedig vol gejou word.


Uiterlikke bou


●11 rymende koeplette(2 reels elk)


●paaryme in elke koeplett (Baie van rym woorde is werk woorde (


Innerlikke bou Handel oor aksie en reaksie.


●REEL 1-10:Spreuker is objektief,slegs ñ buite stander.


●REEL 11-12:Die spreuker verwys na die liggaam,Raak betrokke


●REEL 13-18:Spreuker is subjektief,Raak brtrokke


●REEL Q9-22-Die Spreuker is nou bewusteloos en die einde word deur die buitestander vertel





TEMA

Weerloosheid en aftaakeling van die mens

Boodskapp

●Die lewe is eintlik maar ñ bolsgeveg, en die dood is uiteindelik die wenner.


●Ons leer uit die gedig (Lewenswaarheid) dat die mens (bokser) entlik weerloos is teen die aanslae van die lewe(opponent).


●Al baklei jy hoe hard sal jy uiteindelik die knie voor die dood moet buig.

Titel "DIE BOKSER"

●Lidwoord"Die"-Segureur dat die gedig handel oor ñ persoon wat boks as ñ sport beoeffen


●Letterlik-Wertlike boksgeveg wat tragies eindig


●Figuurlik-Lewe is soos ñ boks geveg wat uiteindelik in dood eindag


●metaphoor-Mens word afgetaakel deur die aanslae van die lewe,al baklei jy hoe hard mens is weerloos teen die dood.


DIGSOORT

Alleregorie


Hierdie is ñ konkrete voorstelling van ñ abstrakte begrip.Die lewe is maar eindelik ñ boksgeveg en die dood is uiteindelik die wenner .

Reel 19"wie is die man wat roerloos lê,"


Reel 20"wie't ñ bekende naam gesê?"

●Retoriese vra -Betrek die leser by die gebeure


●"Wie't"-eliesie-Wie het : ñ klank word weggelaat om by die ritme van die gedig aan te pas.


●Herhaaling- "Wie":Beklemtoon die onsekerheid van die spreuker.

Reel 19-22


Reel 21" waarom die skaar aan't roep en fluit,


Reel 22"en waarom flakker ligte uit...?"

R22-Elipsie:Dui aan dat die bokser besig is om sy bewussein te veloor


betekinis


●letterlik-Aan die einde wen die teenstander die boksgevg


●Figuurlik-Dit is die mens wat gereed en veglustig is wat die geveg teen die lewe veloor.Die aansla van die lewe maak die mens weerloos en uiteindelik volg die doot


R22:Letterlik-ligte van die plek waar boksgeveg is word afgeskaakel

Regresie

●Daar is duidelik ñ agteruitganing in die gedig."Skyn hou" reel 4 "Mokerslag" reel 3 "roerloos lê" reel 19

tmTOON

Angstig eb spannend

STEMMING

Hartseer en donker