• Shuffle
    Toggle On
    Toggle Off
  • Alphabetize
    Toggle On
    Toggle Off
  • Front First
    Toggle On
    Toggle Off
  • Both Sides
    Toggle On
    Toggle Off
  • Read
    Toggle On
    Toggle Off
Reading...
Front

Card Range To Study

through

image

Play button

image

Play button

image

Progress

1/6

Click to flip

Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;

Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;

H to show hint;

A reads text to speech;

6 Cards in this Set

  • Front
  • Back

Alleenhandelaar

N besigheid wat deur net een persoon besit word, wat dit gewoontlik ook bestuur.


•Is ñ natuurlike persoon wat goedere en dienste lewer in hul eie naam.


•Is nie ñ geregistreerde besigheid nie.

Vennoot

N besigheid wat deur twee of meer mense besit word,maar is nie n regspersoon nie eerder n groep natuurlike persone.

Regspersoon definisie

N besigheid wat regsbevoegdheid het, met ander woorde dit is by die staat geregistreer; dit word toegelaat om kontrakte te sluit en kan gedagvaar word.

Beslote Korporasie

N besigheid wat deur 1 - 10 mense besit kan word en is ñ regspersoon

Privaat Maatskappy

N besigheid wat een of meer aandeelhouers kan hê en is ñ regspersoon.

Openbare Maatskappy

N besigheid met ñ minimum van een eienaar en ñ maksimum wat gelyk is aan die getal aandele wat die maatskappy uitreik en is ñ regsentiteit.