• Shuffle
    Toggle On
    Toggle Off
  • Alphabetize
    Toggle On
    Toggle Off
  • Front First
    Toggle On
    Toggle Off
  • Both Sides
    Toggle On
    Toggle Off
  • Read
    Toggle On
    Toggle Off
Reading...
Front

Card Range To Study

through

image

Play button

image

Play button

image

Progress

1/5

Click to flip

Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;

Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;

H to show hint;

A reads text to speech;

5 Cards in this Set

  • Front
  • Back

Liezl Kritzinger

Sing baie goed.


Sy is baie pligsgetrou en toegewyd aan haar skoolwerk, musieklesse en sport.


Die musiekeksamen is baie belangrik vir haar.


Volgens Zane is Liezl snaaks, slim en die mooiste meisie wat hy al ooit gesien het.

Bongi

Sy hou daarvan om tromme te speel.


Sy het baie selfvertroue.


Sy het 'n ongelooflike aanvoeling vir musiek.


Die tromstel is vir haar sentimenteel. (Boetie)


Sy kan goed organiseer en is nie skaam nie.

Tiaan Fourie

Sy groot liefde is om fotos te neem.


Dit is vir hom belangrik wat ander mense van hom dink.


Hy daarvan dat sy lewe georden is en om in beheer te wees.


Hy glo sy liefdeslewe is nie te rooskleurig nie.

Post modernisme

Dit lewer kommentaar op die ouer kuns.


Liezl antwoord om Mnr. Marx se vraag oor "post modernisme": "Dis gewoonlik 'n soort reaksie op die modernisme... Dit lewer m.a.w. kommentaar op ouer kuns.


'n Goeie voorbeeld is wanneer Zane mnr. Marx se waardevolle Mozart beeltjie met Revlon Passion Fruit lipstiffie besmeer het.


Die musiekklas wat vol plakkate (foto's) van vroë kunstenaars is. Zane lewer kommentaar op 'n plakkaat met Beethoven se gesig op. Hy sê dit lyk asof hulle almal vergeet om hulle hare te kam voordat hulle gepose het vir die portrette (portret --> ook ou taal teenoor plakkaat).


Ou haarstyle teenoor Zane wat modern is.


Portret vs. Plakkaat.


Tipe musiek van die band vs. Die ou musiek van die vroë komponiste.

Zane Le Roux

Zane se stokperdjies is dat hy hou van fliek, kitaarspeel en meisies.


Ontwerpersklere is vir hom belangrik.


Toon baie waagmoed en beland gereeld in die moeilikheid.


Hy dink beslis nie voordat hy iets doen nie.


Hy gee nie om wat ander mense van hom dink nie.