• Shuffle
    Toggle On
    Toggle Off
  • Alphabetize
    Toggle On
    Toggle Off
  • Front First
    Toggle On
    Toggle Off
  • Both Sides
    Toggle On
    Toggle Off
  • Read
    Toggle On
    Toggle Off
Reading...
Front

Card Range To Study

through

image

Play button

image

Play button

image

Progress

1/18

Click to flip

Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;

Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;

H to show hint;

A reads text to speech;

18 Cards in this Set

  • Front
  • Back
Karpale tonnel-sindroom (CTS – Carpal Tunnel Syndrome)
Karpale tonnel-sindroom (CTS – Carpal Tunnel Syndrome)
’n Pynlike drukking op die gewrigsenuwees wat deur herhalende handbewegings soos tik veroorsaak word.
Adware
Adware
Sagteware wat advertensies aflaai en jou bombardeer met advertensies wat opwip wanneer jy aan die internet gekoppel is.
Augmented Reality (Toegevoegde werklikheid)
Augmented Reality (Vergrote werklikheid)
Soortgelyk aan Virtuele werklikheid, behalwe dat dit nie 'n heeltemal nuwe virtuele wêreld skep nie. Dit neem egter die werklike wêreld waarna jy kyk en voeg rekenaargegenereerde dinge by, soos beelde en 3D-voorwerpe – alles bo-op die beeld wat jy van die werklike wêreld om jou sien.
Big Data
Big Data
Baie groot gestruktureerde of ongestruktureerde versamelings data wat dan deur rekenaars geanaliseer kan word om tendense en verbindinge op te spoor.
Bitcoin
Bitcoin
’n Soort digitale geldeenheid – dit is elektronies, en daar is dus geen fisiese note of muntstukke nie. Dit word nie deur enige bank of land beheer nie.
Digitale kloof (digital divide)
Digitale kloof (digital divide)
In ontwikkelende lande (soos Suid-Afrika) en arm gemeenskappe is daar ’n groot deel van die bevolking met beperkte toegang tot en kennis van tegnologie.
Groen rekenaar-wese (Green computing)
Groen rekenaar-wese (Green computing)
’n Term wat gebruik word om die omgewingsbewuste gebruik van rekenaars te beskryf.
Hackers en crackers
Hackers en crackers
Misdadigers wat by rekenaarstelsels inbreek – ter wille van erkenning of om ’n misdaad te pleeg.
Identiteitsdiefstal
Identiteitsdiefstal
Wanneer kriminele jou identiteit steel en dinge doen soos om in jou naam vir krediet aansoek te doen.
Inligtingsoorlading
Inligtingsoorlading
Wat gebeur wanneer mense die hoeveelheid inligting waaraan hulle daagliks blootgestel word, nie kan hanteer nie. Dit kan lei tot ’n gevoel van hulpeloosheid en ’n onvermoë om alles wat na jou kant toe kom af te handel. Op sy beurt kan dit lei tot onproduktiewe gedrag.
IoT
IoT
’n Neiging wat meebring dat allerhande soorte dinge aan die internet koppel, bv. jou ligte en jou voordeurslot. Die doel hiermee is dat hulle op ’n afstand gemonitor en beheer kan word, ongeag waar jy jou ook al bevind.
Mobiele leer of m-leer
Mobiele leer of m-leer
’n Vorm van onderwys en opleiding wat via die internet met behulp van mobiele toestelle verskaf en uitgevoer word.
RSI
RSI
Verwys na beserings as gevolg van vinnige, herhalende werk. Die aanhoudende getik van boodskappe op ’n selfoon is een voorbeeld van ’n situasie waar aanhoudende gebruik van sekere litte tot hierdie kan lei.
Slim huis (Smart home)
Slim huis (Smart home)
Huis waarin virtueleassistent-sagteware aan ‘pods’ gekoppel is, wat aan al die elektroniese kontroletoestelle in die huis gekoppel is.
Roof van programme (Software piracy)
Roof van programme (Software piracy)
Die onwettige kopiëring en verspreiding van sagteware en CD’s / DVD’s.
Telependel (tele-commuting)
Telependel (tele-commuting)
Werkers kommunikeer elektronies met mekaar, met hul werkgewers en met hulle kliënte. Hulle hoef nie meer na ’n tradisionele kantoor toe te gaan om te werk nie. Hulle kan ‘werk toe gaan’ of pendel (commute) deur eenvoudig met die netwerk of internet te koppel.
Virtual Reality / VR (Virtuele werklikheid)
Virtual Reality / VR (Virtuele werklikheid)
’n Tegnologie wat veelvuldige toevoere en afvoere kombineer, sodat jy ’n hele nuwe wêreld wat deur die rekenaar geskep is kan beleef.
Crowd-funding (Skare-befondsing)
Crowd-funding (Skare-befondsing)
Die praktyk om iemand se besigheidsidee of projek te finansier met behulp van klein bedrae wat deur ’n groot aantal mense bygedra word, gewoonlik voordat daar met die projek begin word. Voorbeelde van hierdie platforms is Kickstarter en Indiegogo.