• Shuffle
    Toggle On
    Toggle Off
  • Alphabetize
    Toggle On
    Toggle Off
  • Front First
    Toggle On
    Toggle Off
  • Both Sides
    Toggle On
    Toggle Off
  • Read
    Toggle On
    Toggle Off
Reading...
Front

Card Range To Study

through

image

Play button

image

Play button

image

Progress

1/23

Click to flip

Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;

Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;

H to show hint;

A reads text to speech;

23 Cards in this Set

  • Front
  • Back

Voordele van aanlyn stoor

Toegang vanaf enige toestel met internet toegang


Spaar stoorspasie op gebruikers rekenaar.


Rugsteun en sekuriteit deur maatskappy voorsien


Maklik om lêers te deel


Steeds toegang tot lêers al faal rekenaar

Vir rugsteun is dit belangrik dat:

Data herwinning vanaf rugsteun stoormedium maklik is


Rugsteun vinnig en maklik gedoen word

Gewilde rugsteun stragigiee

Hardeskyf


Draagbare hardeskyf


Aanlyn rugsteun diens

Nadele van aanlyn stoor:

Slegs toegang met internet


Groot lêers kan met slegte internet konneksie onbruikbaar wees


Betaal vir bandwydte vir op en af laai


Geen beheer oor rugsteun /sekuriteit


Kan data verloor as maatskappy bankrot raak

Ease of access

Vergoot skerm


Teks na spraak


Vergoot muismerker


Vergoot kontras


Visuele notas i.p.v geluide

Webblog /blogs

Toepassing vir skep van aanlyn publikasie


WordPress


Blogger


Square space

ROM

Read only memory


Stoor bedryfsagteware en progamme


Permanente stoor

Kommunikasie sagteware

Om E-kommunikasie eenvoudig, doeltreffend en effektief te maak.


Vb:


E-Pos programme


Webblaaiers


Aanlyn chatrooms


IM


VIOP sagteware

RAM

Random access memory


Tydelike geheue van n rekenaar wat uitgevee word as rekenaar af gaan


Stoor /herein aktiewe programme/data teen n hoe spoed

Google docs

Webgebaseerde woordverwerker, aanbiedings program en sigblad


Gratis

Hoe gaan n rekenaar aan

Instruksies word van ROM na SVE gestuur


Boot-program begin, as fout Vertoon hou program op laai


Boot - program laai in BS

Rugsteun

N presiese copy van jou data wat op n eksterne hardeskyf gestoor is


Kan outomaties gedoen word

Argrivering

Stoor lêers wat nie weer verander gaan word nie maar hou dit vir in geval jy dit nodig het

SVE/CPU

Sentrale verwerkings eenheid


Verantwoordelik vir die verwerking van algemene instruksies

Disc scanner

Word gebruik om fout op skyf te soek en reg te maak

Moederbord

N groot gedrukte stroombaan wat al die elektroniese komponte van n rekenaar huisves

Aanlyn stoor

Stoorspasie op bedieners rekenaar op die internet wat aan n gebruikers toe geken word (one drive)

Formateering

Berei die skyf voor om data te stoor

Disc cleanup verwyder

Tydelike lêers wat van dei internet af gelaai is


Geskraapte lêers en lêer gidse in recycle bin


Tydelike lêers wat deur windows geskep is


Komponte wat windows nie gebruik nie

Hoe om DVD/CD te sny

Maak window file explorer oop


Selekteer lêers wat jy wil skuif


Sleep lêers na CD /DVD aandrywer icon in linker panel


Herhaal tot nodige lêers gecopy is /skyf vol is


Regskliek op aandrywer, kies "burn"

Cloud computing

Programme word op die bediener op die internet uitgevoer. Toegang tot daardie programme word verkry d.m.v verblaaie

Hkm word CD/DVD nie vir rugsteun aanbeveel nie

Stadig en onbetroubaar

Skyf fragmentasie

N nuts program wat dele van lêers weer saamvoeg, wat rekenaar vinniger maak