• Shuffle
    Toggle On
    Toggle Off
  • Alphabetize
    Toggle On
    Toggle Off
  • Front First
    Toggle On
    Toggle Off
  • Both Sides
    Toggle On
    Toggle Off
  • Read
    Toggle On
    Toggle Off
Reading...
Front

Card Range To Study

through

image

Play button

image

Play button

image

Progress

1/8

Click to flip

Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;

Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;

H to show hint;

A reads text to speech;

8 Cards in this Set

  • Front
  • Back

Bediener

Rekenaars wat dienste of bronne aan ander rekenaars voorsien wat aan n netwerk gekoppel is

Faktore wat bepaal hoe kragtig n rekenaar is

Hoe vinnig die SVE werk


Hvl stoorspasie die rekenaar het


Hvl geheue die rekenaar het


Die soort grafika kaart wat geinstalleer is

Nadele van IKT

Vereis voordurende opgradering van harde en sagteware en vaardighede


Kleiner poel hooggeskoolde IKT werker vervang personeel


IKT werknemers werk langer ure om aan kliente se verwagtening te voldoen

Voordele van IKT

Werk waar toegang tot rekenaar en internet is


Kommunikeer meer effektief


Doen gevaarlike take


Bemagtig induvidue


Voer herhalende take met volhoubare akkuraatheid uit

IKT word gebruik vir:

Vermaak


Ontspanning


Kommunikasie


Sosiale netwerk


Werk

Toegewyde toestelle

Toestelle wat ontwerp is om n spesifieke taak te verrig

Hardware diefstal beskerming

Hou rekord van hardeware se reeksnommers


Kabelslotte om toestelle stewing teen objek vas te hou


Toesluit kabinet vir stelsel eenheid


Beweging sensor en alarm wat af gaan as rekenaar beweeg

Uninterrupted power supply

Beskerm rekenaar teen krag onderbreekings