• Shuffle
    Toggle On
    Toggle Off
  • Alphabetize
    Toggle On
    Toggle Off
  • Front First
    Toggle On
    Toggle Off
  • Both Sides
    Toggle On
    Toggle Off
  • Read
    Toggle On
    Toggle Off
Reading...
Front

Card Range To Study

through

image

Play button

image

Play button

image

Progress

1/27

Click to flip

Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;

Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;

H to show hint;

A reads text to speech;

27 Cards in this Set

  • Front
  • Back
  • 3rd side (hint)

Prokarioties

nie n wate selkern nie

saprofietiese voedingswyse

voed op doeie organiese materiaal

outotrofirse voeding

Produseer vir self voedingstowwe m.b.v Chlorofil om te fotosinteer

Heterotrofiese voeding

voed op ander organismes

Bakteriofaag

Virus eat sekere bakterieë binnedring, paratiseer en gewoonlik die bateriesel vernietig

Biotegnologie

Die bebruik van lewende organismes of biologiese sisteme in industriële prosesse

Eukariotiese sel

Sel met n ware selkern(mukleus)

Flagellum

lang, haaragtige uitgroeisel van n sel of eensellige organisme wat hoofsaaklik gebruik word vir voortbeweging

Monera

Die ryk waaraan prokariotiese eensellige organismes , soos baterieë behoort

PatogeenVektor

siekte veroorsaakende organisme

vektor

n organisme wat n patogeen oordra van een gasheer na n ander

Virus

Nie-sellulêre deeltjies wat uit nukleïensuur(DNA of RNA) en n proteïenomhulsel (kapsel) bestaan , uiters afhanklik van sy gasheeris vir voortplanting en siektes by pantr , diere en bakterieë veroorsaak

Hife

n Fungusdraad of -filament

Stolon

n Fungusdraad of hifes wat dwars of op die oppervlak van die substraat groei

MiseliumRiso

Al die hifedrade waaruit die fungus opgebou is , saam

Risoïede

Hifesdrade/ wortelagtige strukture wat in die substraat ingroei en water en voedingstowwe absorbeer

Spoor

Ongeslagtelike voortplantings eenheid

Gameet

Geslagtelike voortplantingsel, gewoonlik n sperm of ovum , wat haploïed is

sigoot

Diploïede versmeltingsproduk van twee gamete

immuniteit

Die liggaam se vermoë om teenliggaampies teen antigene te vorm

Antigeen

n Vreemde proteïen / mikro- organisme wat n immuunrespons in die liggaam veroorsaak

Fagosiete

witbloedselle wat as eerste verdedigingslinie optree binne in die liggaam

F gaan direk na geinfekteerde gebied en verswelg indringermikrobe, maak hullle dood en verteer hulle deur ensieme

Allergie

n Ongelukkig gevolg van n oorreaksie van die immuunrespons op klain hoeveeldede van n vreemde stof(bv. stuifmeel) wat moontlik skadeloos is

Inenting / vaksinering / immunisering

Die toediening van dooie/ verseakte antigene om immuniteit teen siektes te bewerkstellig

Antibiokum

Organiese verbindinggevorm deur mikroörganismes inhibeer bv penisillien

Penisillien

Tipe antibiotika wat deur Alexander Flemming ontdek is

Substraat

Die ding(brood) waarop die fungus groei