• Shuffle
    Toggle On
    Toggle Off
  • Alphabetize
    Toggle On
    Toggle Off
  • Front First
    Toggle On
    Toggle Off
  • Both Sides
    Toggle On
    Toggle Off
  • Read
    Toggle On
    Toggle Off
Reading...
Front

Card Range To Study

through

image

Play button

image

Play button

image

Progress

1/9

Click to flip

Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;

Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;

H to show hint;

A reads text to speech;

9 Cards in this Set

  • Front
  • Back

Waarna verwys die "kakofonie" van die titel. Waarvoor is dit ā€™n metafoor in die verhaal?


(What does the "cacophony" of the title refer to? What is this metaphor for in the story?")



(2)

*Prokotiƫf se klavierkonsert


* wys na Ma se lewe wat verkeerd geloop het.


Christien Jooste "die laaste twee jaar myle opgesit het" Wat beteken dit en wat impliseer die twee jaar?


(Christien Jooste "has set miles over the last two years" What does this mean and what does the two years imply?)


(2)

*Sy het oud geword


*Haar probleme het twee jaar gelede begin toe Lien by 'n nuwe skool moes gaan


Watter effek het musiek op die Ma?


(What effect does music have on the Mother?)

Musiek help haar ontsnap van die werklikheid met haar probleme.

Beskryf Lien se ontmoeting met Wouter en verduidelik hoekom hulle mekaar so goed verstaan.


(Describe Lien's first encounter with Wouter and explain why they understand each other so well.)


(2)

*Hulle het saam by die nuwe skool, Jakaranda, begin en mekaar 'n paar dae later by die tandarts raakgeloop


*Hulle woon albei by hul ma en albei haat die nuwe skool

Wat is die naam van Lien se nuwe skool en in watter stad is dit?


(What is the name of Lien's new school and in what city is it in?)

Jakaranda in Pretoria

Op p19 lees ons "Lien vermoed dis tannie Bets." Verduidelik wat sy bedoel.


(On p19 we read "Lien suspects it's Aunt Bets." Explain what she means.)

Sy vermoed tannie Bets het sop en broodrolletjies gestuur.

Verduidelik die ironie van die Bart Simpsonā€“beker.


(Explain the irony of the Bart Simpson mug.)

Braam het die vorige Moedersdag vir Ma die beker gekoop waarop staan: "Wat is ā€™n huis sonder ā€™n moeder?ā€ Dit is ironies want hul huis is asof daar nie ā€™n ma is nie.

Hoekom noem Lien vir Christien "haar gelukkige ma , haar goudgeel ma" ?


(Why does Lien call Christien "her happy mother, her golden yellow mother"?)

*Ma is gelukkig wanneer sy met musiek kan ontsnap.


*Geel is Lien se eufemisme van dronk.

Hoe skakel die woorde " haar goudgeel ma met die less than perfect pitch" met die titel van hierdie hoofstuk?


(How do the words "her golden yellow mother with the less than perfect pitch" relate to the title of this chapter?)

Ma sing vals omdat sy dronk is ā€“ soos die kakofonie (wanklank) van die titel.