• Shuffle
    Toggle On
    Toggle Off
  • Alphabetize
    Toggle On
    Toggle Off
  • Front First
    Toggle On
    Toggle Off
  • Both Sides
    Toggle On
    Toggle Off
  • Read
    Toggle On
    Toggle Off
Reading...
Front

Card Range To Study

through

image

Play button

image

Play button

image

Progress

1/7

Click to flip

Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;

Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;

H to show hint;

A reads text to speech;

7 Cards in this Set

  • Front
  • Back
  • 3rd side (hint)

Waarna verwys die “standaard–skoolnommertjie” van die hoofstuk titel?


(What does the “standard school number” of the chapter title refer to?)

Sally Swanepoel se skoolrok, wat baie kort is.

Hoe groet Wouter vir Lien en wat sê dit van hom?


(How does Wouter greet Lien and what does it say about him?)

"Wat ’n lieflike dag!” ”Kom ons donner hom op”


Hy is ’n goeie bui en het ’n aweregse humorsin

Wat is "boeretroos" (p 7)


(What is "boeretroos" (p 7)

Koffie

Hoekom dink jy, Lien haat die skool?


(Why do you think Lien hates school?)


(3)

*Sy is nuwe by die skool


*Greops ignoreer haar


*Sy sit alleen in die biblioteek

Lien wil graag Japan and Praag besoek. Watter eienskappe van hierdie lande spreek tot haar?


(Lien would like to visit Japan and Prague. What characteristics of these countries appeal to her?)

*Japannese loop nie met hulle hart op hulle mou nie


*Praag se strakheid en oudheid lok haar



Hoe beïnvloed mnr Bruwer se projek in Lewensoriëntering die verloop van die verhaal?


(How does Mr Bruwer's project in Life Orientation affect the course of the story?)

*Lien is in ’n projek groep met ander vreemde mense en hulle praat van die regte.


*Lien voel onseker of sy 'n prokureur wil word.

(2)

Waarna verwys die sin " Is dit nou hier waar die haan moet kraai? Wonder sy"


(What does the sentence "Is this where the rooster should crow now" refer to?

dit verwys na Petrus, wat Jesus drie keer voor die geluid van die haan verloën het. Lien voel asof sy 'n prokureur wat sy ken, ontken.