• Shuffle
    Toggle On
    Toggle Off
  • Alphabetize
    Toggle On
    Toggle Off
  • Front First
    Toggle On
    Toggle Off
  • Both Sides
    Toggle On
    Toggle Off
  • Read
    Toggle On
    Toggle Off
Reading...
Front

Card Range To Study

through

image

Play button

image

Play button

image

Progress

1/6

Click to flip

Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;

Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;

H to show hint;

A reads text to speech;

6 Cards in this Set

  • Front
  • Back

Hoekom dra Lien die pruik en brilletjie?


(Why is Lien wearing the wig and glasses?)

Sy bedoel naby haar blyplek en wil nie herken word nie

Die ou man ignoreer haar, maar die vrou gee haar R5. Wat impliseer dit binne die verhalkonteks?


(The old man ignores her, but the woman gives her R5. What does this imply within the narrative context?)


(2)

*Dat mans nie 'n verantwoordelikheidsin het soos vroue nie.


*Sy assosieer die man met haar pa


Hoekom draai die meeste motoriste hul vensters op of maak geen oogkontak met Lien nie?


(Why do most motorists open their windows or make no eye contact with Lien?)

Mense wil nie aan armoede herinner word nie, hulle voel ongemaklik

Hoekom voel Lien "soos 'n hond om die mense se geld te vat"?


(Why does Lien feel "like a dog taking people's money"?)

Sy dink sy verdien nie geld nie omdat haar ma werk.


Sy voel ook so bedrieg die goedhartige mense omdat sy 'n vals identiteit voorhou vir simpatie

Hoe weet ons Roos is wit en tibby is swart en hoekom word dit nie reguit gesê nie?


(How do we know Rose is white and Tibby is black and why is it not said straight?)


(3)


Roos se gesig is bruingebrand


Tibbey praat Sotho.


Armoede het geen kleur nie

Is dit van enige betekenis dat die langstaanskoene by Pep gekoop word?


(Does it make any sense that the shoes are bought from Pep?)

Ja, goedkoop skoene van Pep stereotipeer haar nuwe rol as armblanke.