Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;
Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;
H to show hint;
A reads text to speech;
4 Cards in this Set
- Front
- Back
Die skole se name is tipies van Pretoria. Verduidelik hierdie stelling (The schools' names are typical of Pretoria. Explain this statement ) (2) |
Jakaranda- daar is Jakaranda bome langs die strate Fontein- Daar is baie fonteine |
|
Die krieket hempies is meer as een opsig ironies. Bespreek hierdie stelling (The cricket shirts are ironic in more ways than one. Discuss this statement) (2) |
*Hulle dra golfhempies vir krieket *Die Borge is 'n haarsalon |
|
Dirkie en Donovan "juig vir die verkeerde span" Bespreek die woordspel en innuendo van hierdie sin. (Dirkie and Donovan "cheer for the wrong team" Discuss the pun and innuendo of this sentence.) |
Hulle is gay en in die omgangstaal word dikwels na 'n homoseksuele man verwys as "he bats for the other team" |
|
Waarna verwys die traan druppel van hoofstuk titel? (What does the tear drop of chapter title refer to?) |
'n Impromptu van Frédéric Chopin. Dit is impulsiewe vir klavier |