• Shuffle
    Toggle On
    Toggle Off
  • Alphabetize
    Toggle On
    Toggle Off
  • Front First
    Toggle On
    Toggle Off
  • Both Sides
    Toggle On
    Toggle Off
  • Read
    Toggle On
    Toggle Off
Reading...
Front

Card Range To Study

through

image

Play button

image

Play button

image

Progress

1/4

Click to flip

Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;

Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;

H to show hint;

A reads text to speech;

4 Cards in this Set

  • Front
  • Back

Hoekom sê Miemie Lien lyk soos Julia Roberts "sonder die mond"?


(Why does Miemie Lien say she looks like Julia Roberts "without the mouth"?)

Die hare lyk dieselfde, maar Julia Roberts het 'n baie prominente mond en ’n breë glimlag, dus lyk Lien ongelukkig

Gee 'n moontlike rede waarom Miemie die manspruik en baard met Jack the Ripper assosieer.


(Give a possible reason why Miemie associates the man's wig and beard with Jack the Ripper.)

Sy het negatiewe assosiasies met mans. Sy voel haar pa ontmagtig haar ma.

Miemie laat Lien "lag dat die trane rol" Hoekom is dit ironies?


(Miemie makes Lien "laugh that the tears roll" Why is this ironic?)

Miemie is die onwaarskynlikste mens om Lien te laat lag, aangesien sy bitter is.


Agterna voel hulle ongemaklik teenoor mekaar

Lien en Miemie het "die meeste pret in die jare" in die rekwisiete kamer, maar daarbuite voel hulle "half ongemaklik met mekaar". Wat is die implikasies hiervan?


(Lien and Miemie have "the most fun in years" in the props room, but outside they feel "half uncomfortable with each other". What are the implications of this?)

Hulle neem ander identiteite met die kostuums en maskers aan en ontsnap so van die werklikheid