• Shuffle
    Toggle On
    Toggle Off
  • Alphabetize
    Toggle On
    Toggle Off
  • Front First
    Toggle On
    Toggle Off
  • Both Sides
    Toggle On
    Toggle Off
  • Read
    Toggle On
    Toggle Off
Reading...
Front

Card Range To Study

through

image

Play button

image

Play button

image

Progress

1/9

Click to flip

Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;

Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;

H to show hint;

A reads text to speech;

9 Cards in this Set

  • Front
  • Back

In die teenstelling met die "visuele teks" in die voorspel, open hierdie hoofstuk met ’n "ouditiewe teks" waar Lien op haar ore staatmaak. Watter effek het dit op die leser?


(In contrast to the "visual text" in the prelude, this chapter opens with an "auditory text" where Lien relies on her ears. What effect does it have on the reader?)

Die onomatopee soos "tjorr" en "ploinks" bring ’n onmiddellikheid na die teks, asof die leser dit self hoor.


Hoe laat is dit en hoe weet ons dit?


(What time is it and how do we know it?)

Sesuur. Tyd vir aandete. Daar is liggies onder die dal deur die woonstelvenster sigbaar.

Beskryf die ete(p 3) asook die inhoud van die yskas (p 4) en bespreek wat dit vir die leser"sê"


(Describe the meal (p 3) as well as the contents of the fridge (p 4) and discuss what it "says" to the reader)

Halfverbrande roosterbrood met roereier en sousboontjies. Dit wys hoe arm hulle is

Gee die Afrikaanse woord vir "view" in hierdie konteks


(Give the Afrikaans word for "view" in this context)

Uitsig

Wat suggereer die vioolkonsert wat oor die radio speel?


(What does the violin concert playing on the radio suggest?)



(2)

*Vioolmusiek word met kulturele geassosieer


*Dit wys dat die ma 'n goeie opvoeding gehad het

Watter kleur assosieer Lien met "dronk"


(What color does Lien associate with "drunk"?)

Geel

Watter negatiewe gevolge het die ma se drinkery?


(What negative consequences does the mother's drinking have?)


(2)

*Sy gee nie goeie kos nie ,


* sy slaap met haar werk klere aan

Vir wie sê Lien in die spieël "ek haat jou" en hoe weet ons dit


( to Who does Lien say in the mirror "I hate you" and how do we know that?)

Haar pa, hy word nêrens genoem nie en waarskynlik die oorsake van hulle ellende.


Hoekom steek Lien vir Norah Jones tong uit?


(Why is Lien stick out her tongue at Norah Jones?)

Lien voel alleen in die wereld