• Shuffle
    Toggle On
    Toggle Off
  • Alphabetize
    Toggle On
    Toggle Off
  • Front First
    Toggle On
    Toggle Off
  • Both Sides
    Toggle On
    Toggle Off
  • Read
    Toggle On
    Toggle Off
Reading...
Front

Card Range To Study

through

image

Play button

image

Play button

image

Progress

1/25

Click to flip

Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;

Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;

H to show hint;

A reads text to speech;

25 Cards in this Set

  • Front
  • Back

How versamel jagter-versamelaars hul kos?

Hul jag end soek eetbare delle van plante soos vrugte ,nuute , bseies en wortels te versamel

HERDERS - water diere her hul aangehou ?

BEESTE EN SKAPE

HET HERDERS HULLE VEE GESLAG OM TE EET ?

JA

WAT HET JAGTERVERSAAMELAARS GEEET

HULLE HET SKAAPE EN BEESTE AANGEHOU OM VLEIS EN MELK TE EET

Verdudelik die Steentydperk boere hulls gereedskap gemaak her

HULLE HET HUL GEREEDSKAP VAN HOUT OF KLIP GEMAAK

Van wat is hul pyl en boe gemaak ?

HOUT, EN STERK RIET GEMAAK

Wat is n spoor snyer ?

IEMAND WAT DIENSPOOR OF VOETSPORE VAN DIERE KAN VOLG

Wat is senings?

Die sterk , tou - agtige weefsel wat diere we spiere aan hulle bene heg

Wat is n mantis?

N BELANRIKE VEGUUR IN SAN SE GELOOF ; EEN VAN DIE DIERLIKE VORMS DIE GOD VAN DIE GOD / KAGGEN

Wat is n gravures?

FOTO S SNY KRAP IN DIE ROTS OPERVLAKTE

Wie is die khoi- khoi herders?

Meet as 1700 jaar gelede get daar groepe herders in suidlike Afika aangekom.

Het die San en khoi- khoi dir selfde landskap gedeel?

JA HULLE LAND JARE LAND GEDEEL

Wat is natuurlike landmerke ?

Natuurlike lanmerke is berge , stranded,kusvlaktes en Plato s

Wat is n kuslyn?

N KUSLYN IS WAAR WATER EN LAND BYMEKAAR KOM

Waar het reviere begin en eindig ?

REVIERE VLOEI DEUR BERGE EN HOOGLIGENDE GEBIEDE EN NA DIE LAAG LIGENDE GEBIEDE

Wat is mak diere?

WILDE DIERE WAT MAK GEMAAK IS OM BY DIE BOERE TE BLY OF DIE BOERE TE WERK

Wat is vrugbaar?

Grond waarin gewasse groei en oes lewer

wanneer het die eerste boere hul kom vestig in suidlike afrika ?

OMTRENT 6000 JAAR GELEDE

Norm die vier sees?


1-Rooi see. 2-Meedereense see

Ek het net die ander twee vergeet


3- Indiese see 4 atlantiese see

WAT IS LANDE EN GRENSE?

n Land is n droe vaste deel van die Aarde

Wat is n grens?

n GRENS IS N LYN WAT EEN LAND VAN N ANDER SKEI.

WAT IS N EILAND?

N EILAND IS N STUK WAT DUER WATER OMRING IS.

Gee twee VB van EILANDE

Bv : Maragaskar en Zanzibar is Eilande

Noem ons ses buurlande?

1- Swaziland 2- Lesotho 3- Mosambiek 4 Zimbabwe 5- Botswana. 6- Namibie