Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;
Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;
H to show hint;
A reads text to speech;
9 Cards in this Set
- Front
- Back
- 3rd side (hint)
Hoeke om n punt saam is? |
360° |
|
|
Twee hoeke wat saam 180° maak is? |
Supplementere hoeke |
Super-big |
|
Hoeke wat saam 90° maak is? |
Komplementere |
Klein-kom |
|
As twee reguitlyne mekaar sny, Dan? |
Is die regoorstaande hoeke gelyk. |
|
|
Ooreenkomstige hoeke |
(a=b) f-vorm |
|
|
Ko-binne hoeke |
(x+y=180°) u-vorm |
|
|
Verwissellende hoeke |
(p=q) z-vorm |
|
|
Reguitlyn = |
180° |
|
|
Middel-punt Stelling |
Lyn wat 2 sye van n driehoek verbind, is eweredig aan die 3de sye en = aan die ½ van die lengte van die 3de sy |
|