• Shuffle
    Toggle On
    Toggle Off
  • Alphabetize
    Toggle On
    Toggle Off
  • Front First
    Toggle On
    Toggle Off
  • Both Sides
    Toggle On
    Toggle Off
  • Read
    Toggle On
    Toggle Off
Reading...
Front

Card Range To Study

through

image

Play button

image

Play button

image

Progress

1/9

Click to flip

Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;

Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;

H to show hint;

A reads text to speech;

9 Cards in this Set

  • Front
  • Back

Ons lees hoe juffrou Breytenbach haar bril regskuif. Dink jy die stereotipe Afrikaans-juffrou moet ’n bril dra? Watter verskil maak dit ons later lees dit is 'n John Lennon-brilletjie?


(We read how Miss Breytenbach moves her glasses right. Do you think the stereotypical Afrikaans teacher should wear glasses? What difference does it make us read later it's a pair of John Lennon spectacles?)

Juffrou Breytenbach klink eers na die stereotipe konsertiewe, Afrikaanse juffrou.


Die John Lennon-brilletjie dit na 'n modieuse beeld

Beskryf Lien se indruk van die stereotipe Amerikaner in Afrikaans.


(Describe Lien's impression of the stereotypical American in Afrikaans.?


(3)

hooghartig


luidrugtig


beterweterig

Op p24 sĂȘ juffrou Breytenbach:”Lien, het jy ’n minuut?” Herskryf die vraag in goeie Afrikaans


(On p24 Miss Breytenbach says: "Lien, do you have a minute?" Rewrite the question in good Afrikaans)

Lien, het jy ’n oomblik?

Lien kan nie dink wat tot "die onverwagse oudiĂ«nsie aanleiding gegee het nie" (p24) Wat is ’n oudiĂ«nsie en wat bedoel Lien daarmee


(Lien can not think what led to "the unexpected audience" (p24) What is an audience and what does Lien mean by that?)

Lien impliseer sarkasties dat die juffrou haar ’n eer aandoen omdat sy met haar praat

"Sy het die juffrou vlak gelyk" Wat bedoel Lien met hierdie slĂȘng-uitdrukking?


("Sy het die juffrou vlak gelyk" What does Lien mean by this slang expression?")

Sy het die juffrou onderskat

Wouter sĂȘ Lien nie juis Lientjie Lieflik nie. Wat so hy haar dalk noem?


(Wouter says Lien is not exactly Lientjie Lieflik. What so he might call her?)

Lientjie Dikbek


"Wouter is ’n rugsteker",dink Lien.


Gee 'n ander woord vir "rugsteker"

Verraaier


(Traitor)

Waar werk Christien?


(Where does Christien work?

Departement van Binnelandse Sake , in die staatsdiens

Wat bedoel Braam wanneer hy sĂȘ "Afrika is wreed. Hier's leeus"

Sy moet haarself nie so bejammer nie want die lewe is vir almal moeilik