Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;
Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;
H to show hint;
A reads text to speech;
35 Cards in this Set
- Front
- Back
Waar word die styl Sturm und drang aangetref? |
In Haydn se simfonieë |
|
Wat is Sturm und Drang? |
Dit is n beweging in Duitse musiek en literatuur van die laat 1760s tot vroeë 1780s. |
|
Wat is die doel van Sturm und Drang? |
Om emosie vrylik uit te druk as teenkanting teen die Franse rokoko-styl wat deur kunsmatige elegansie gekenmerk is. |
|
Sturm und Drang word deur wat gekenmerk? |
Gebroke akkoorde en toonleerpassasies. |
|
Haydn het die London simfonieë tussen.... En..... Geskryf |
1791 en 1795 |
|
Die Parys simfonieë is tussen.... En...... gekomponeer |
1785 en 1787 |
|
Uit hoeveel simfonieë bestaan die Parys simfonieë? |
Ses van Nos. 82-87 |
|
Was die London simfonieë Haydn se eerste simfonieë? |
Nee, dit was die laaste simfonieë wat hy geskryf het |
|
Wat verteenwoordig die London Simfonieë? |
Hulle verteenwoordig die klimaks van Haydn se simfonieë. |
|
Uit hoeveel bewegings bestaan die London simfonieë? |
4 bewegings |
|
Beskryf die vier bewegings waaruit al die London simfonieë bestaan. |
Vinnig - stadig - minuet en trio - vinnig. |
|
Haydn se orkestrasie bestaan meestal uit... |
Strykers. |
|
Hoeveel fluite is daar in Haydn se orkestrasie? |
Twee |
|
Hoeveel hobos is daar in Haydn se orkestrasie? |
Twee |
|
Hoeveel fagotte is daar in Haydn se orkestrasie? |
Twee |
|
Hoeveel Franse horings is daar in Haydn se orkestrasie? |
Twee |
|
Hoeveel timpani's is daar in Haydn se orkestrasie? |
Twee |
|
Die Parys simfonieë is in opdrag van wie geskryf? |
Graaf d'Ogny van Frankryk |
|
Wie het Haydn se werke gekatalogiseer? |
Anthony van Hoboken |
|
Waarna verwys die afkorting '' Hob. '' |
Na Anthony van Hoboken wat Haydn se werke gekatalogiseer het. |
|
Na wie is die London (Salomon) simfonieë vernoem? |
Die impresario wat Haydn London toe genooi het. |
|
Die London simfonieë Nos.... |
93 tot 104 |
|
Eerste stilistiese kenmerk van Haydn se simfonieë |
Sy simfonieë bestaan uit vier bewegings. Dit lei tot die standaard aantal bewegings van die Klassieke simfonie. |
|
Simfonie no. 82 in C majeur bynaam |
Die beer |
|
Simfonie no. 94 in G majeur, bynaam |
Verassing |
|
Tweede stilistiese kenmerk van Haydn se simfonieë |
Sy simfonieë bevat dikwels elemente van Duitse volksmusiek. |
|
Simfonie no. 85 in B-mol majeur, bynaam |
Die koningin |
|
Simfonie no. 104 in D majeur, bynaam |
London |
|
Derde stilistiese kenmerk van Haydn se simfonieë |
Haydn het 'n besondere vermoë om temas te ontwikkel en om 'n hele simfonie op 'n enkel tema te baseer. |
|
Simfonie no. 83 in G mineur, bynaam |
Die hen |
|
Simfonie no. 96 in D majeur, bynaam |
Die wonderwerk |
|
Simfonie no. 84 in E - mol majeur, bynaam |
In Nomine Domini |
|
Simfonie no. 103 in E-mol majeur, bynaam |
Die 'drumroll' |
|
Simfonie no. 100 in G majeur bynaam |
Militêre |
|
Simfonie no. 101 in D majeur, bynaam |
Horlosie |