• Shuffle
    Toggle On
    Toggle Off
  • Alphabetize
    Toggle On
    Toggle Off
  • Front First
    Toggle On
    Toggle Off
  • Both Sides
    Toggle On
    Toggle Off
  • Read
    Toggle On
    Toggle Off
Reading...
Front

Card Range To Study

through

image

Play button

image

Play button

image

Progress

1/46

Click to flip

Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;

Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;

H to show hint;

A reads text to speech;

46 Cards in this Set

  • Front
  • Back

Energie

Laat ding gebeur,beweeg of verander

Energiebron

Iets waar ons energie vandaan kry

Voedingstowwe

Stowwe in kos wat lewende dinge nodig het om aan die lewe te bly,te groei en om gesond te bly.

Energie-oordrag

Die proses waarin energie oorgaan van een deel van die energieketting na 'n ander

Energieketting

Die volgorde waarin die energie vanaf die son na 'n plant of dier gaan

Stelsel

'n Groep dele wat saam werk om iets te laat gebeur

Inset van energie

Energie wat in 'n stelsel ingaan om dit te laat werk

Uitset van energie

Energie wat uit 'n stelsel uit kom

Tokkel

Wanneer jy die snaar van 'n instrument rek en dan los om 'n klank te maak

Slaginstrument

'n Instrument wat gespeel word deur


dit te slaan,skud of skraap

Strykinstrument

'n Musiekinstrument wat klanke voorbring deur snare

Blaasinstrument

'n Musiekinstrument wat gespeel word deur lug daarin te blaas

Vibreer

Om voorentoe en terug te beweeg in klein,vinnige bewegings

Uniek

Om anders te wees as ander in 'n spesiale manier

Sening

'n Dik bondel sterk materiaal in jou ligaan wat die bene in jou lyf verbind met spiere.

Kenmerk

'n Interessante ofopmerklike deel van iets

Sfeer

'n Ronde vorm,soos 'n bal

Oppervlak

Doe buitekant of die boonste laag van iets

Grond

Sand wat met dooie of verrotte materiaal gemeng is

Aarde se wateroppervlak

Groot areas water wat die Aarde se rosagte oppervlak bedek

Oseane

Die grootste dele van die Aarde se soutwateroppervlak

Seë

Kleiner soutwateroppervlakte

Vasteland

Een van die sewe groot dele van die Aarde se landoppervlak

Eiland

'n Stuk land wat kleiner is as 'n vasteland en wat deur die see omring is

Atmosfeer

Die laag lug rondom die Aarde

Planeet

'n Groot voorwerp wat om 'n ster beweeg

Sterre

Voorwerpe in die ruimte;'n ster is 'n groot bol warm gas

Son

'n Baie helder ster wat lig en hitte aan die Aarde voorsien

Maan

'n Koue,ronde voorwerp watom die Aarde beweeg

Stemvurk

'n Metaalvoorwerp met twee lang arms:wanneer dot getik word,maak dit 'n musiek noot

Klankgolf

Die manier waarop klank deur die lug beweeg

Oorkanaal

'n Buis wat die buitekant van jou oor met die binnekant van jou oor verbind

Oordrom

'n Dun stukkie vel aan die binnekant van jou oor wat vibreer wanneer klankgolwe dit tref.

Senuwee

'n Groep lang vesels wat boodskappe tussen jou brein en dele van jou liggaam oordra

Volume

Hoe hard of sag 'n klank is

Toonhoogte

'n Meting van hoe hoog of laag 'n klsnk is

Oudioloog

'n Persoon wat gehoor toets en wat gehoorstukke pas vir mense wat hardhorend is

Gehoorstuk

Klein apparaat wat klanke harder maak wat agter die oor of binne-in die oor pas

Wentelbaan

Die pad (baan)wat die Aarde om die Son volg

Sonnestelsel

Die Son en al die voorwerpe wat om dit beweeg

Vuurpyl

Lang ,hoë struktuur wat die ruimte in gestuur kan word

Lanseer

Om 'n ruimtetuig die ruimte in te stuur.

Swaartekrag

Die aantrekkingskrag wat dinge op die Aarde hou

Nutslas

Die mense,toerusting of ander ruimtetuie wat deur 'n vuurpyl gedra word

Voertuig

'n Masjien wat gebruik word om mense of goed van een plek na 'n ander te vervoer

Aandryf

Om iets voorentoe te stoot of te laat beweeg