• Shuffle
    Toggle On
    Toggle Off
  • Alphabetize
    Toggle On
    Toggle Off
  • Front First
    Toggle On
    Toggle Off
  • Both Sides
    Toggle On
    Toggle Off
  • Read
    Toggle On
    Toggle Off
Reading...
Front

Card Range To Study

through

image

Play button

image

Play button

image

Progress

1/21

Click to flip

Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;

Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;

H to show hint;

A reads text to speech;

21 Cards in this Set

  • Front
  • Back

Chemiese binding

wedersydse aantrekking tussen 2 atome agv die gelyktydige aantrekking tussen hulle kerne en buite-elektrone

Lewis-koldiagram

Struktuurformule waarin valenselektrone deur kolle of kruisies voorgestel word

Valens-elektrone/Buite-elektrone

Elektrone in die hoogste energievlak van 'n atoom, waarin daar elektrone voorkom

Kovalente binding

Deel van elektrone tussen twee atome om 'n molekuul te vorm

Molekuul

Groep van twee of meer atome wat kovalent gebind is en as 'n eenheid funksioneer

Bindingspaar

Elektronpaar wat tussen twee atome in 'n kovalente binding gedeel word

Alleenpaar

Elektronpaar in die valensskil van 'n atoom wat nie met 'n ander atoom gedeel word nie

Elektronnegatiwiteit

Maatstaaf van die neiging van 'n atoom in 'n molekuul om bindingselektrone aan te trek

Nie-polêr kovalente binding

Binding waarin dur elektrondigtheid gelykop tussen die twee atome gedeel word

Polêr kovalente binding

Binding waarin due elektrondigtheid ongelyk tussen twee atome gedeel word

Bindingsenergie

Energie benodig om een mol van sy molekule op te breek in aparte atome

Bindingslengte

Gemiddelde afstand tussen die kerne van twee gebonde atome

Kookpunt

Temperatuur waarby die dampdruk van die stof gelyk is aan die atmosferiese druk


Hoe sterker die IMK hoe, hoër die kookpunt

Smeltpunt

Temperatuur waarby die vaste- en vloeistoffases van 'n stof in ewewig is


Hoe sterker die IMK, hoe hoër die smeltpunt

Dampdruk

Druk uitgeoefen deur 'n damp in ewewig met sy vloeistof in 'n geslote sisteem


Sterker IMK, hoe laer die dampdruk

Oplosbaarheid

Eienskap van 'n chemiese stof in die vaste fase, vloeistoffase of gasfase om in die vaste fase, vloeistoffase of gasfase op te los om 'n homogene oplossing te vorm

Een mol

Stofhoeveelheid wat dieselfde getal deeltjies het as wat daar atome in 12g koolstof-12 is

Avogadro se getal

Getal deeltjies teenwoordig in een mol

Molere massa

Massa v een mol van n stof gemeet in g/mol

Avogadro se wet

Een mol van enige gas beslaan dieselfde volume bt dieselfde temperatuur en druk

Konsentrasie

Hoeveelheid opgeloste stof per liter v 'n oplossing