• Shuffle
    Toggle On
    Toggle Off
  • Alphabetize
    Toggle On
    Toggle Off
  • Front First
    Toggle On
    Toggle Off
  • Both Sides
    Toggle On
    Toggle Off
  • Read
    Toggle On
    Toggle Off
Reading...
Front

Card Range To Study

through

image

Play button

image

Play button

image

Progress

1/11

Click to flip

Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;

Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;

H to show hint;

A reads text to speech;

11 Cards in this Set

  • Front
  • Back
  • 3rd side (hint)

Jy moet eers die kat uit die boom kyk

Goed dink voor jy iets doen

Moenie ou koie uit die sloot grawe

Moenie oor slegte dinge praat wat al verby (over) is nie

Don't dig old cows out of the ditch

Meng (mix) jou met die semels (bran); dan vreet die varke jou op

As jy slegte vriende het, sal jy net so sleg soos hulle word

Mix with the grain and the pigs will eat you

Hy is nie onder 'n kalkoen uitgebroei (hatched) nie

Hy is nie so dom soos hy lyk nie

Haastige (hasty) honde verbrand sy mond

As jy iets probeer (try) doen, sal dit 'n gemors wees

Hy is so kwaad hy kan slange vang

Baie kwaad

Hy het nie al sy varke op hok nie

Hy is mal

Jy moet die bul by die horings pak

Dadelik (immediately) met iets begin

Ek wil 'n uil knip

Ek wil 'n bietjie slaap

Elke hond kry sy dag

Goeie dinge gebeur met elke mens

Hy is gou op sy perd

Hy word vinnig kwaad