Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;
Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;
H to show hint;
A reads text to speech;
7 Cards in this Set
- Front
- Back
Klanknabootsing (onomatopee) |
Zoem, woer-woer |
|
Woordoortolligheid (pleonasme) |
Die weduwee wie se ma dood is, is eensaam |
|
Toutologie |
Tortelduif, brakhond |
|
Kontaminasie (versmeltingsvorme) |
Aangaan en betref - aanbetref |
|
Vokale (klinkers) |
Koor, drome, los, môre, los, sug, rûe, moeg, rusie, duur |
|
Konsonante |
Bas, das, kas, vats, skurf, werk, kleintjie, jelly, djy, mens, naam, sang, loop, roep |
|
Diftonge (tweeklanke) |
Kom voor wanneer twee klanke in dieselfde lettergreep versmelt, maar albei nog gehoor kan word. oi;ooi;eeu;u ie nie diftong. Bv: matjie, baie, fraai, saadtjie, leeu, pun, vlei |