• Shuffle
    Toggle On
    Toggle Off
  • Alphabetize
    Toggle On
    Toggle Off
  • Front First
    Toggle On
    Toggle Off
  • Both Sides
    Toggle On
    Toggle Off
  • Read
    Toggle On
    Toggle Off
Reading...
Front

Card Range To Study

through

image

Play button

image

Play button

image

Progress

1/13

Click to flip

Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;

Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;

H to show hint;

A reads text to speech;

13 Cards in this Set

  • Front
  • Back

Aanpasbare redenering

Die vermoë om 'n argument aan te pas om 'n insident/feit te verduidelik.

Fisiese kennis

Word verkry deur konkrete materiaal aan te raak, te gebruik, daarmee te speel en aksies daarop uit te voer.

Konstruktivisme

Die generering van nuwe kennis deur die gebruik van 'n mens se bestaande kennis (verkry deur vorige ervarings) om 'n oplossing vir 'n nuwe en onbekende probleem te probeer vind.

Konseptuele kennis

Word verkry deur leerders wanneer hulle kan nadink oor wat hulle weet, hul wiskundige denke kan verbaliseer en ander kan vertel hoe hulle weet wat hulle weet.

Produktiewe ingesteldheid

Die oortuiging dat wiskunde sin maan en dat 'n mens in staat is om wiskunde te kan doen.

Prosedurele vloeiendheid

'n Wiskundige vaardigheid verwerf deur mense wanneer hulle wiskundige prosedures buigsaam, akkuraat, doeltreffend en toepaslik uitvoer.

Semiotiek

Die studie van alle tipes tekens en simbole, hul betekenis, en hulle verhouding tot dinge of idees.

Sosiale kennis

Kennis wat aan mense oorgedra moet word en deur hulle onthou moet word.

Strategiese bevoegdheid

Kennis wat teweeggebring word wanneer kinders 'n verskeidenheid oplossings vir 'n probleem kan voorstel en implementeer.

Syfervaardige persoon

Iemand wat kan optel, aftrek, vermenigvuldig en deel, en hy/sy kan hierdie vaardighede toepas op alledaagse aktiwiteite.

Wiskunde aanpasbaar:

Kan op vele betekenisvolle wyses gebruik word.

Kontekstualiseer

Wanneer onderwysers alledaagse probleme aan leerders stel wat die leerders moet oplos deur hulle wiskundige vaardighede te gebruik.

Konkrete ervarings

Situasies waarin leerders interaktief werk met tasbare voorwerpe of materiale waaraan hulle kan vat, voel, ruik, proe, sien.